B. D. Hyman

B. D. Hyman
Geboortenaam Barbara Davis Sherry
Geboorte 1 Mei 1947 (1947-05-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

B. D. Hyman (gebore 1 Mei 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Payment on Demand (1951) en What Ever Happened to Baby Jane? (1962), en in die televisiereekse This Is Your Life (1952) en Hour Magazine (1980).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search